Isabelle (2019 Top 5)
HSF het vir my gewys dat omgee en ondersteuningsnetwerke ook buite familiegrense kan bestaan. Ek sal HSF altyd dankbaar wees vir die geleentheid wat ek gekry het en die deure wat geopen is.
HSF het vir my gewys dat omgee en ondersteuningsnetwerke ook buite familiegrense kan bestaan. Ek sal HSF altyd dankbaar wees vir die geleentheid wat ek gekry het en die deure wat geopen is.
HSF het my gehelp sodat ek my voorgraads en honneurs kon voltooi en nou Medies kan studeer. Ek is en sal ewig dankbaar wees dat die HSF my gehelp het sodat ek verder kan leer, en dat ek daarom, eendag … Read More
Sonder HSF sou ek nie my graad kon verwerf nie. Helpmekaar het my gehelp om my droom ’n realiteit te maak en daarvoor is ek so dankbaar!
HSF het my in staat gestel om te gaan studeer in ’n rigting waaroor ek passievol is sonder bekommernisse oor finansiële struikelblokke.
Die HSF het dit vir my moontlik gemaak om my droom te verwesenlik. Dié sterk fondasie sal my ondersteun in my strewe na sukses, en die diens wat ek aan die mensdom wil lewer.