Isabelle (2019 Top 5)

2019 Prestige pryswenner |

HSF het vir my gewys dat omgee en ondersteuningsnetwerke ook buite familiegrense kan bestaan. Ek sal HSF altyd dankbaar wees vir die geleentheid wat ek gekry het en die deure wat geopen is.