Jy kan slegs hier aanteken indien jy ‘n bestaande leninghouer is of reeds geregistreer het en jou gebruikersnaam en wagwoord ontvang het.


Belangrik!!

  • Vir die beste gehalte, gebruik ‘n Chrome browser (op ‘n rekenaar – nie op ‘n selfoon nie).
  • Maak seker om nie spasies voor of na jou gebruikersnaam of wagwoord te gebruik nie.
  • Dokumente wat opgelaai word, moet kleiner as 10MB wees.
  • Die aanlynportaal sluit elke dag om 23:00 en maak weer 06:00 oop.