Kwalifiseer ek 1. Gaan jy in 2024 voltyds studeer by 'n instansie wat by SAQA of DHET geakkrediteer is? JA NEE None 2. Het jy 'n Borg? 'n Borg is iemand wat onderneem om mede-verantwoordelikheid vir jou skuld te aanvaar (meestal ‘n ouer) JA NEE None 3. Kwalifiseer die student vir 'n NSFAS-beurs? Studente uit gesinne met ‘n bruto jaarlikse inkomste van R350 000 of minder kwalifiseer vir ‘n NSFAS-beurs. JA NEE None Druk STUUR om te sien of jy kwalifiseer Time's up
Leave a Reply