Ek stuur hierdie epos met so ’n dankbare Hart en my oë skiet letterlik vol trane. Die rede vir hierdie epos is om dankbaarheid uit te spreek teen oor Helpmekaar Studiefonds wat bereid was om my die geleentheid te bied om my drome na te streef. Ek is sterk op pad finale jaar toe, Alles te Danke aan U-hulle en vir dit sê ek baie,baie dankie uit die diepte van my Hart.