Herman

Weereens dankie vir al die hulp oor die laaste paar jaar, vriendelike en professionele diens, en dat julle dit vir my en soveel ander moontlik gemaak het om ons drome na te jaag. Julle doen waarlik ongelooflike en indien daar enigsins in die toekoms ‘n geleentheid kom vir my om terug te ploeg in die organisasie, doen ek dit met die grootste liefde!