Ackerman Ek wil weereens uit die diepte van my hart vir Helpmekaar dankie sê dat julle vir my as enkel ouer gehelp het om my dogter deur die 3 jaar te kry.