Shannon

Ek wil net weereens julle bedank vir julle diens en vriendelikheid met elke oproep word ’n mens so mooi behandel en kan ’n mens altyd oor meer gesels as net jou navraag. Dit is baie spesiaal vir my.