Rosa Baie dankie vir die volgehoue hulp tydens *J* se studiejare. Sy het ‘n suksesvolle studieloopbaan agter die rug en dis deels te danke aan die feit dat sy nie finansiële bekommernisse gehad het. Helpmekaar doen beslis wat hul naam se: HELP-MEKAAR!