Nicolene Student | Na amper 6 jaar is ek opgewonde om my skuld vaarwel te groet!!!! Baie dankie vir alles wat jul by die Helpmekaarfonds vir my en ander gesinslede gedoen het. Ons waardeer dit opreg. Sonder jul sou ek nie wees wat ek vandag is nie. Nogmaals dankie!