Deidre Baie dankie vir julle moeite met ons dogter se aansoek. Dankie dat julle vir ons en ons kind goed is – dit word opreg waardeer!