Botha

Ek wil net dankie sê vir die uitstekende diens wat ek by elke personeellid van Helpmekaar Studiefonds kry. Of ek nou bel of ’n e-pos stuur, die diens is altyd vriendelik en behulpsaam. Baie dankie- ons waardeer julle so baie!