In ons harte is ons dankbaar vir die geleentheid wat julle vir *M* gegee het om te leer en om haar studies te kan voltooi. ‘n Mamma is trots op haar dogter as sy daar op die verhoog loop en … Read More
Graag wil ek die Helpmekaar Studiefonds geweldig bedank vir die rentebeurs asook die oorhoofse finansiële ondersteuning wat die fonds my bied. U help my om gefokus te bly op my studies en gee my ‘n beter vooruitsig op ‘n suksesvolle … Read More